Laerskool Kabega leerder vaar uitstekend in uitvoerende kunste
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Lianca van Deventer, graad 6, wat gekies is om die Oos-Kaap by die Suid-Afrikaanse Kampioenskap vir die Uitvoerende Kunste in Rustenburg te verteenwoordig. Laerskool Kabega is baie trots op haar.












