Laerskool Saamtrek het elke oomblik van Produksie 2000 geniet
ADVERTISEMENT
PRODUKSIE 2000
As jy dink jy kan
Maak jy ‘n plan
Werk hard!
Sien dit deur
tot dit gebeur!
Laerskool Saamtrek het elke oomblik van die produksie geniet! Baie dankie aan die span van Produksie 2000 vir ‘n skitterende produksie en boodskap! Nicolai Davidson, Vernicha Coetzee, Larissa Jordaan en Sylverster Kalanie.













