Hoërskool Driehoek dogters word verkies tot die Sedibeng Dogters-krieketspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Driehoek dogters wat verkies is tot die Sedibeng Dogters-krieketspan.
- Kayla Vrolijk
- Kaylin Erasmus
- Mignon Goosen
- Caylin Townshend
- Kaelin Steenekamp
- Roelien Visser
- Metschke Myburgh










