Hoërskool Driehoek Atlete neem deel aan die SA Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Driehoek wat verkies was om aan die AVT Klub SA Kampioenskappe deel
te neem, wat 22-23 Maart in Pretoria plaasvind het. Verder sal hul dan Hoërskool Driehoek by die SASkole se SA Kampioenskappe, wat Saterdag, 2-5 April in Paarl plaasvind, gaan verteenwoordig.
• Rodger Vorster
• Zandré Schoeman
• Nickus Maritz
• JP Theron
• Kalvin Karp
• Timoné Scheuer
• Mia Fourie
0.15 Gewigstoot
Aangewys as die Senior Victor Ludorum by die Super 16
0.16 Hoogspring













