Hoërskool Driehoek atlete neem deel aan die SA Klub Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie sterkte aan al Hoërskool Driehoek atlete wat vanaf vandag aan die SA Klub Kampioenskappe in Germiston deelneem! Julle het die ure ingesit, die opofferinge gemaak en die harde werk gedoen – nou is dit julle tyd om te skitter! Gaan gee alles, druk deur elke grens en wys vir Suid-Afrika presies waarvan julle gemaak is! Ons staan agter julle, ons glo in julle en ons is HOEKIE-trots op elkeen van julle!










