Hoërskool Driehoek ruiters presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Jessica Deyzel (Graad 10) en Dane Scholtz (Graad 11) van Hoërskool Driehoek wat aan die Vrystaat Wes-Gemonteerde Spele Interprovinsiale Kompetisie deelgeneem het! Ons is ongelooflik trots op julle












