Laerskool Vryheidsmonument rugbyspelers gekies vir die Sedibeng spanne
ADVERTISEMENT
Die volgende seuns van Laerskool Vryheidsmonument het onderskeie Sedibeng-spanne gehaal. Hulle gaan teen die Ekurhuleni-spanne meeding vir ‘n plek in die Valke-spanne.
- Marico Engelbrecht
- Henru Rheeder
- Waldo Roets
Sterkte met die volgende rondte proewe!










