Laerskool Gericke hokkiespelers gekies vir die o.13 Bolandspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Gericke wat opgeneem is in die Boland o. 13-hokkiespanne:
- Anmari du Toit – gekies vir die IPT A-span
- Mason Hendricks en Kenzo Swart – gekies vir die Barlinka B-span
- Janu Slabbert – aangewys as nie-reisende reserwe
Ons is ongelooflik trots op julle prestasies en harde werk. Julle verteenwoordig Gericke met trots!










