Hoërskool Strand hokkiespelers is opgeneem in verskeie Boland hokkiespanne
ADVERTISEMENT
Hierdie trotse hokkiespelers van Hoërskool Strand is opgeneem in verskeie Boland hokkiespanne:
Seuns:
- o.18A – Ethan Leonard (Nasionale Toernooi – Bloemfontein)
- o.14A – Saige Barry en Lloyd Patterson (Distrikstoernooi – KwaZulu-Natal)
- o.14 Boland-Suid: Sir-Rou-Mark Daniels en George Lotze (Hub toernooi – La Rochelle, Paarl)
Meisies:
- o.16B – Deneucha Frieslaar en Gabriella Julius (Nasionale Toernooi – Bloemfontein)
- o.16 – Elrie Pienaar, nie-reisende reserwe
- o.14B – Abigail Engelbrecht (Distrikstoernooi – Paarl Gimnasium, Paarl)










