Wiskunde prestasie vir Paul Roos Gimnasium
ADVERTISEMENT
In September het die Suid-Afrikaanse Wiskundespankompetisie plaasgevind. Met ‘n verstommende 92% het Paul Roos Gimnasium se Daniel Chemaly (links) die hoogste punt van die hele Senior Boland-span behaal. Jonathan Coolen was deel van die Junior Boland-span wat die eerste plek in die Junior-afdeling behaal het.
Daniel Chemaly (links) en Jonathan Coole










