Hoërskool Strand leerder het arendsvlerke op die netbalbaan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Strand leerder Anika Marx wat in die o.16 Kaapse Wynland netbalspan opgeneem is. Sy gaan tydens die Julie-vakansie aan die Interdistrikstoernooi deelneem. Anika, jou skool staan bankvas agter jou.
Ons is ongelooflik trots op die manier waarop jy die skool se naam hoog hou!
![]()









