Hoërskool Strand Klas van 2025 Uitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Strand Klas van 2025 Uitslae:
98.6% slaagsyfer: 217 kandidate voltooi die eksamen.
- 9 leerders behaal ‘n A-gemiddelde (4.1%)
- 19 leerders behaal ‘n B-gemiddelde (8.8%)
- 65 leerders behaal ‘n C-gemiddelde (30.0%)
- 213 kandidate verwerf die baccalaureus graad-. diploma – of hoër sertifikaatstudie (98.2%)
- baccalaureus graadstudies 155 kandidate (71.8%)
- diploma 49 kandidate (22.7%)
- hoër sertifikaatstudie 9 kandidate (4.2%)
- 137 vakonderskeidings

1.Jana van Vuuren 90.5% 7 vakonderskeidings

2.Mia Myburgh 89.8% 7 vakonderskeidings

3. Kristen Thiart 88.8% 8 vakonderskeidings
Die volgende vakke presteer besonder goed: Duits Tweede Addisionele Taal 82%, Dramatiese Kunste 77.3%, Engels Huistaal 73.7% en Musiek 71.0%

4.Debra Schmidt 87.7% 8 vakonderskeidings
Die volgende leerders behaal ‘n A-gemiddeld:
- Jana van Vuuren 90.5% 7 vakonderskeidings
- Mia Myburgh 89.8% 7 vakonderskeidings
- Kristen Thiart 88.8% 8 vakonderskeidings
- Debra Schmidt 87.7% 8 vakonderskeidings
- Nadine Pretorius 87.2% 6 vakonderskeidings
- Christopher Smith 83.8% 5 vakonderskeidings
- Michael Booysen 82.5% 5 vakonderskeidings
- Bernard van Staden 82.0% 4 vakonderskeidings
- Oliver Jooste 81.2% 4 vakonderskeidings

5.Nadine Pretorius 87.2% 6 vakonderskeidings

5.Christopher Smith 83.8% 5 vakonderskeidings

7. Michael Booysen 82.5% 5 vakonderskeidings

8.Bernard van Staden 82.0% 4 vakonderskeidings

9. Oliver Jooste 81.2% 4 vakonderskeidings









