Hoërskool Strand
Swart Gordel vir Hoërskool Strand karateka
Hoërskool Strand karateka Anushka Humphreys in graad 12D het op Saterdag 26 November aan die Funakoshi Karate internasionale swart gordel gradering deelgeneem. Sy het ...HS Strand leerder in Suid-Afrikaanse Liggaamsbouspan opgeneem
Roland Swanepoel in Suid-Afrikaanse Liggaamsbouspan opgeneem. Roland Swanepoel het in September aan die Suid-Afrikaanse Liggaamsboukampioenskap deelgeneem en baie goed presteer. Hy net nou boonop ...Hoërskool Strand onderwyseres word vereer vir haar toewyding
Me. Hannalie van der Merwe is reeds sedert 2000 ‘n gewaardeerde onderwyseres by die Hoërskool Strand. Die vakbond Solidariteit wat op 22 Junie 1902 ...Hoërskool Strand leerder tydens pryswennerskonsert vereer
Hoërskool Strand leerder tydens pryswennerskonsert vereer. Clint Williams is vanjaar die enigste leerder van Hoërskool Strand wat op Saterdag, 22 Oktober, spesiaal na die ...Swart gordel vir Hoërskool Strand kranige karateka
Swart gordel vir Hoërskool Strand kranige karateka.Waldré Kotzé in matriek het die afgelope naweek, op 22 Oktober aan die Goju Ruo swart-gordelgradering deelgeneem en ...Hoërskool Strand Arend-atleet in Suid-Afrikaanse span vir hamergooi
Hoërskool Strand Arend-atleet in Suid-Afrikaanse span vir hamergooi. Christopher Smit is een van slegs twee atlete van die WP wat vir die Suid-Afrikaanse span ...Hoërskool Strand Hoofleiers vir 2023
Hiermee Hoërskool Strand se Hoofleiers vir 2023. Die inhuldingseremonie van die VRL- en Arenderaad vir 2023 het op 21 September plaasgevind. Die nuwe hoofleiers ...Drie stoeiers van Hoërskool Strand in die WP-span
Hoe meer dae, hoe meer dinge … en al hoe meer Arende wat in buitesportsoorte presteer. Drie leerders van Hoërskool Strand is in die ...HS Strand Leerderleiers 2023
Hoërskool Strand se Arenderaad en gr.9-, 10- en 11-VRL-lede vir 2023 is op 31 Augustus 2022 aangekondig. Baie geluk aan elkeen van hierdie leerderleiers. ...HS Strand leerders presteer by ATKV
Op 23 Augustus het 15 Hoërskool Strand leerders aan die Wes-Kaapse ATKV-streeksfees deelgeneem. Nie minder nie as 21 produksies het vir die streeksfees ingeskryf. ...Besondere prestasie vir Hoërskool Strand “touch-rugby” speler
Besondere prestasie vir Hoërskool Strand “touch-rugby” speler. Jayden Steenkamp in graad 9C het ‘n besondere prestasie behaal deur vir die Suid-Afrikaanse o.18-span, wat in ...Hoërskool Strand leerders verwerf medaljes by ESKOM-Ekspo
Hoërskool Strand leerders verwerf medaljes by ESKOM-Ekspo. Michelle Pretorius en Armand Smit, beide in gr. 12, het op 4 Augustus aan die ESKOM-Ekspo vir ...Hoërskool Strand Arende kan boks ook
Hoërskool Strand Arende kan boks ook. Taegan van Heerden (15) is ‘n lid van die Knockout Box Centre en het op 4 Junie aan ...Teenspoed word omgesit in medaljes vir Hoërskool Strand
Teenspoed word omgesit in medaljes vir Hoërskool Strand. Nege van die Arend-toutrekkers het op Donderdag 23 Junie saam met die senior toutrekkers van die ...Rugbynuus van Hoërskool Strand Arend-Dames
Rugbynuus van Hoërskool Strand Arend-Dames Auschka Ekron het gedurende die vakansie vir die Westelike Provinsie vir die o.19damesrugbyspan aan die Suid-Afrikaanse damestoernooi deelgeneem. Die ...Hoërskool Strand hengelaar haal WP-span
Cherilies Grobler in graad 10 is ‘n ywerige varswaterhengelaar. Sy is in die WP onder 19-damespan opgeneem en gaan vanaf 10-14 Desember 2022 aan ...Hoërskool Strand netbal bedank borge
Baie dankie aan Flameros Chicken Grill en FinPrufe Wealth BlueStar – Authorised by Sanlam vir die borg van ons netbalafrigters se sweetpakbroeke en rugsakke. ...Hoërskool Strand muurbal uitslae
Met groot opgewondenheid het vyf van Hoërskool Strand se muurbalspanne op Vrydag, 27 Mei, na Ceres vertrek. Daar het ons te staan gekom teen ...Hoërskool Strand Senior Toutrek uitslae
Hoërskool Strand Senior Toutrek uitslae Die Strand-toutrekspanne het op Saterdag 4 Junie in Kuilsrivier deelgeneem. Hoërskool Strand se leerders het weer saam met die ...HS Strand skaak leerders by Wes-Kaap Skole Skaaktoernooi
Twee van ons leerders het vanaf 6 tot 8 Mei aan die Wes-Kaap Skole Skaaktoernooi in Mosselbaai deelgeneem. Isabella Jaap het WP o.18-dogters en ...HS Strand oudleerder stap weg as wenner van gholftoernooi
Hoërskool Strand Oudleerder Deon Germishuys (2017) het gister in Kathu as wenner van die Sishen Ope Gholftoernooi weggestap. Sedert 2019 beskik hy reeds oor ...HS Strand verteenwoordig by eerste bergfiets wedren van 2022
HS Strand verteenwoordig by eerste bergfiets wedren van 2022. Drie Hoërskool Strand-leerders het Saterdag, 14 Mei, aan ‘n bergfiets wedren by Southey’s Vine in ...HS Strand Gholf
Ons gholfspelers het vanaf 7 tot 10 Mei aan die KeNako Skole Gholftoernooi gaan deelneem. Hulle het gholf op uitstekende bane soos Kingswood, Oubaai ...HS Strand broers presteer in veldmotorfietsry
Die Schaake-broers presteer in veldmotorfietsry. Arno Schaake het op 24 April in die intermediêre klas van die Kaapse provinsiale veldmotorfietsrykampioenskap deelgeneem. Hy het ‘n ...HS Strand sportdag teen Somerset College
Hoërskool Strand het op Saterdag 14 Mei teen Somerset College se hokkie- en netbalspanne kragte gemeet, terwyl die rugbyspanne teen Bishops College gespeel het. ...HS Strand leerder het aan die SA Junior Skopbokskampieonskap deelgeneem
ALEX HON – SUID-AFRIKAANSE SKOPBOKSKAMPIOEN Alex Hon het op vanaf 12-15 Mei aan die Suid-Afrikaanse Junior Skopbokskampioenskap in Mosselbaai deelgeneem. Daar het hy pragtig ...HS Strand leerder presteer in die Laser Run
Alexander Smit presteer in die “Laser Run” Op Sondag, 8 Mei 2022 het Alexander Smit aan die Wes-Kaap Laser Run te Somerset College, Somerset-Wes, ...HS Strand verteenwoordig by eerste bergfiets wedren van 2022
HS Strand verteenwoordig by eerste bergfiets wedren van 2022. Drie Hoërskool Strand-leerders het Saterdag, 14 Mei, aan ‘n bergfiets wedren by Southey’s Vine in ...Hoërskool Strand 60 Jaar Gala-Aand
Hoërskool Strand het sy 60 ste bestaansjaar op luisterryke wyse met ʼn feestelike gala-aand in die skoolsaal gevier. By hierdie glansgeleentheid het ons erkenning ...Hoërskool Strand Gr 10 leerder wen sangkompetisie
Hoërskool Strand is baie trots op Saskia McDilling, graad 10-leerder, wat die Hart van die Helderberg, ouderdom 14 jaar en ouer, se sangkompetisie gewen ...Hoërskool Strand toutrek Arende vlieg hoog met 4 WP-titels
Die afgelope Saterdag tydens die WP/Wynland Junior Toutrekkampioenskappe, het Hoërskool Strand se toutrekkers uitstekend presteer! Met 164 spanne en meer as 700 toutrek-atlete wat ...Hoërskool Strand Roeselare besoek België
Dit is reeds die twintigste jaar wat Hoërskool Strand deel is van hierdie kulturele uitreik met die Burgerschool in Roeselare, België. Dit bied elke ...Warm weer keer nie HS Strand Arende nie
Hoërskool Strand se toutrek-Arende het die afgelope Saterdag by die Westcliff Hoërskool van meet af hul vlerke gesprei en hul stem dik gemaak. Te ...Hoërskool Strand Kuikenweek 2022
“Ek is ’n Kuiken, ek wens ek was ’n Arend, ek’s lief vir my Matrieks, yes, yes, yes!” Dit is die tipe entoesiasme wat ...Hoërskool Strand Belgiese Uitruilprogram na twee jaar weer in volle swang
Belgiese Uitruilprogram na twee jaar weer in volle swang. Dié twee groepe (Graad 11- en 12-) leerders het Donderdagaand hul klere-oorhandigingsfunksie gehad en is ...Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Strand se hoofseun vir 2022
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Strand se hoofseun: Brendon van Rooyen Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy ...Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Strand se hoofdogter vir 2022
Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Strand se hoofdogter vir 2022: Lien Hoogenboezem Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna ...





































