HS Strand sportdag teen Somerset College
ADVERTISEMENT
Hoërskool Strand het op Saterdag 14 Mei teen Somerset College se hokkie- en netbalspanne kragte gemeet, terwyl die rugbyspanne teen Bishops College gespeel het.
Baie geluk aan die netbalspanne, wat almal goeie uitslae behaal het. Die hokkie- en rugbyspanne het gemengde uitslae behaal, maar alle spanne het op die dag goeie sportmangees gelewer.
Baie dankie aan alle getroue ondersteuners vir ‘n suksesvolle dag. #arendtrots
FinPrufe Wealth BlueStar – Financial Advisory Services authorised by Sanlam














