AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Bridge House School Senior and Junior debating teams shine at the provincials

  • [Onderhoude]- Hugenote Hoërskool Seunshokkie Eerstespankaptein – Henré Kotzé

  • Honours Blazers for two outstanding achievers of Edenvale High School

  • Celebrating Excellence at Hotazel College

  • [Onderhoude]- Hugenote Hoërskool Netbal Eerstespankaptein – Zani Booysen


HelderbergHoërskool StrandRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Helderberg›Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Strand se hoofdogter vir 2022

Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Strand se hoofdogter vir 2022

By Karien Frans
10th January 2022
1153
0

ADVERTISEMENT


Share:

Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Strand se hoofdogter vir 2022: Lien Hoogenboezem

Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Ek sien verskriklik uit daarna om die gr.8’s te verwelkom. Ek sien ook uit om projekte saam met die res van die prefekte aan te pak en ‘n suksesvolle jaar te hê.

Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte?

  • Sterk:  Ek is baie goed om onder druk te werk. Ek is baie trots dat ek altyd vriendelik en netjies is.
  • Swak:  Ek sukkel soms om organiseerd te wees en ek ooreis myself partykeer.

Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Ek sou baie graag dat Covid-19 nie ons sosiale gebeurtenisse beperk nie.

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Ek geniet dit verskriklik om betrokke te wees en saam met my vriende deel te neem aan enige iets.

Matriek is jou laaste jaar- van ‘n akademiese oogpunt, wat sal jy graag wil bereik? Ek wil graag ten minste 7 onderskeidings kry.

Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Doen alles wat jy kan, hoërskool gaan baie vinniger as wat jy dink.

Wie is jou rolmodel? My ma is my rolmodel, sy het my baie geleer deur om as ‘n voorbeeld op te tree van ‘n sterk vrou wat dinge regkry.

Wat is jou planne vir na skool? Ek is nog nie 100% seker nie, maar ek wil definitief gaan studeer.  Miskien iets in ‘n ingenieurswese- of in `n mediese rigting.

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Ek sou Dr. Strange wou wees, net omdat hy baie “cool” kragte het en ek sal daarvan hou om tyd te kan beheer.

Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met… Jy sal my dikwels by die huis kry met ‘n boek in die hand of voor my rekenaar.  Daar is amper altyd een van my vriende naby.

 Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Ryan Reynolds of Tom Holland.

 Kies een:

  • Netbal, rugby, krieket of hokkie? Hokkie
  • Cappuccino, warm sjokolade of tee? Warm sjokolade
  • Braai saam met vriende of ‘n wegneemete? Wegneemete
  • Vir ure lank jou gunsteling TV-reeks kyk of ‘n musiekfees bywoon? Musiekfees
  • Andriod of iOS? Android

Tags2022 AWSUM Couch interview
Previous Article

Reddam Durbanville student crowned Rok Cup Go-Kart ...

Next Article

Op die AWSUM rusbank met Curro Nelspruit ...

Share:

Related articles More from author

  • Gauteng PretoriaHoërskool GarsfonteinPTA EastRegional News

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Garsfontein se hoofseun vir 2022

    14th January 2022
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool BritsNorth WestRegional NewsRustenburg Brits and surrounds

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Brits se hoofdogter vir 2022

    12th April 2022
    By Andreneza Damonse
  • Eastern CapePearson High SchoolPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    On the AWSUM couch with Pearson High School’s Head Boy for 2022

    12th April 2022
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool Suid-NatalKwazulu-NatalRegional NewsSouth Coast

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Suid-Natal se hoofseun vir 2022

    21st February 2022
    By Andreneza Damonse
  • Gauteng JohannesburgHoërskool DriehoekRegional NewsVaal Driehoek

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Driehoek se hoofdogter vir 2022

    18th January 2022
    By Andreneza Damonse
  • Laerskool BritsNorth WestRegional NewsRustenburg Brits and surrounds

    Op die AWSUM rusbank met Laerskool Brits se hoofseun vir 2022

    21st February 2022
    By Andreneza Damonse

  • Cannons Creek Independent SchoolRegional NewsSouthern SuburbsWestern Cape

    Riverside wins Winter Inter-house Sport at Cannons Creek Independent School

  • Laerskool ParkRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Laerskool Park graad 7-leerders het hul entrepreneursvaardighede gewys

  • Eastern CapeHoërskool Nico MalanPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Nico Malan HS girls dominating the SB chess team

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us