AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Bridge House School Senior and Junior debating teams shine at the provincials

  • [Onderhoude]- Hugenote Hoërskool Seunshokkie Eerstespankaptein – Henré Kotzé

  • Honours Blazers for two outstanding achievers of Edenvale High School

  • Celebrating Excellence at Hotazel College

  • [Onderhoude]- Hugenote Hoërskool Netbal Eerstespankaptein – Zani Booysen


HelderbergHoërskool StrandRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Helderberg›Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Strand se hoofseun vir 2022

Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Strand se hoofseun vir 2022

By Andreneza Damonse
11th January 2022
1052
0

ADVERTISEMENT


Share:

Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Strand se hoofseun: Brendon van Rooyen

Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om te sien die verskil wat ek in my skool kan maak as leier – groot of klein.

Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte?

  • Sterkpunte: Ek kan kommunikeer met enige tipe persoonlikheid en in groepe werk.  Ek is ook sportief en kreatief.
  • Swakpunt: Ek sukkel om dadelik in ‘n groep te werk en met nuwe mense aan te pas.

Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Nee; hoekom wil ek aan iets verander wat klaar werk. Ek/ons kan dit net verbeter.

Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die gees en wilskrag van die leerders.

Matriek is jou laaste jaar- van ‘n akademiese oogpunt, wat sal jy graag wil bereik? Ek wil nie te hoog mik nie. Ek wil graag vir van my vakke bo 70% kry en vir van my vakke bo 80%.

Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Dit gaan moeilik wees, maar byt vas en hou aan probeer, maak nie saak hoe lank dit vat nie.  “When life puts you in a tough situation don’t say WHY ME; say TRY ME” –The Rock

Wie is jou rolmodel? Dit klink dalk soos iets anders; ek het nie ‘n rolmodel, ek is my rolmodel.  Ek werk elke dag daaraan om van myself ‘n beter persoon te maak. Ek kyk wel na ander se optredes en daaglikse lewe vir leiding en raad.

Wat is jou planne vir na skool? Ek wil graag aan ‘n universiteit studeer, maar ek is nog onseker waar en of dit in Suid-Afrika gaan wees.

As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? The Flash/ die goed wat gedoen kan word met superspoed is oneindig.

Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met… By ‘n toutrekkompetisie saam met die hele toutrekfamilie en –vriende.

Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Peyton R. List.

Kies een:

  • Netbal, rugby, krieket of hokkie? Hokkie
  • Cappuccino, warm sjokolade of tee? Warm sjokolade
  • Braai saam met vriende of ‘n wegneemete? Ek geniet albei; dit hang af van die weer en watter dag
  • Vir ure lank jou gunsteling TV-reeks kyk of ‘n musiekfees bywoon?  Vir ure lank my gunsteling TV-reeks kyk
  • Andriod of iOS? Ek het ‘n Android;  ek hou van IOS, maar ek kan dit nie bekostig nie.

Tags2022 AWSUM Couch interview
Previous Article

On the AWSUM couch with Danville Park ...

Next Article

Op die AWSUM rusbank met Potchefstroom Gimnasium ...

Share:

Related articles More from author

  • CenturionGauteng PretoriaRegional NewsSouthdowns College

    On the AWSUM couch with Southdowns College’s Head Girl for 2022

    12th April 2022
    By Andreneza Damonse
  • Danville Park Girls High SchoolDurban and Durban NorthKwazulu-NatalRegional News

    On the AWSUM couch with Danville Park Girls’ High School’s RCL President for 2022

    11th January 2022
    By Andreneza Damonse
  • Gauteng JohannesburgHoërskool RandburgRandburg Linden NorthcliffRegional News

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Randburg se hoofdogter vir 2022

    12th April 2022
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool NylstroomLimpopoRegional News

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Nylstroom se hoofdogter vir 2022

    17th January 2022
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool Ben ViljoenLimpopoRegional News

    Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Ben Viljoen se hoofseun vir 2022

    11th January 2022
    By Andreneza Damonse
  • HelderbergRegional NewsRhenish Girls' HighWestern Cape

    On the AWSUM couch with Rhenish Girls’ High School’s Head Girl for 2022

    21st February 2022
    By Andreneza Damonse

  • Breede ValleyHoërskool RobertsonRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Robertson leerder presteer in liggaamsboukompetisie

  • Eastern CapeHoërskool PJ OlivierPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool PJ Olivier 2025 BK en Prysuitdeling

  • Regional NewsSouthern CapeWestern CapeYork High School

    York High School learners had the honour of attending the National RCL Learner-Leadership Summit

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us