Hoërskool Strand Arend-atleet in Suid-Afrikaanse span vir hamergooi
ADVERTISEMENT
Hoërskool Strand Arend-atleet in Suid-Afrikaanse span vir hamergooi. Christopher Smit is een van slegs twee atlete van die WP wat vir die Suid-Afrikaanse span gekies is om vanaf 2-12 Desember 2022 in Malawi aan die “Region 5 Games” aan hamergooi deel te neem. Christopher moes ongelukkig weens ‘n fratsbesering aan hierdie groot geleentheid onttrek.
Christopher Smit










