Hoërskool Strand hengelaar haal WP-span
ADVERTISEMENT
Cherilies Grobler in graad 10 is ‘n ywerige varswaterhengelaar. Sy is in die WP onder 19-damespan opgeneem en gaan vanaf 10-14 Desember 2022 aan die Suid-Afrikaanse Varwater Hengelkampioenskap deelneem. Hoërskool Strand is baie trots op nog ‘n uitsonderlike prestasie van een van die Arend-familielede.

Cherilies Grobler









