Durban- Noord Kollege se ATKV Jeugtak neem deel aan die Kultuurkuier by Buffelspoort
ADVERTISEMENT
Nosicelo Ngubane leerder van Durban -Noord Kollege het die jaarlikse ATKV – Kultuurkuier bygewoon en die Woekers tak verteenwoordig by hierdie geleentheid. Met hierdie jaarlikse byeenkoms, waar sy werkswinkels bygewoon het, sal dit verseker om nuwe innoverende idees en projekte op te lewer en so ons jeugtak na hoër hoogtes te neem. Wat ‘n onvergeetlike ervaring!![]()









