Truida Kestell sprekers behaal Top 10
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende sprekers wat onder die TOP 10 van hulle onderskeie kategorieë in die Vrystaat eindig.
- Andries van der Walt (Gr.1): 3de plek
- Miah Grobbelaar (Gr.4): 4de plek
- Liam Amaro (Gr.5): 3de plek
- Kai De Klerk (Gr.6): 2de plek en hy dring deur na die nasionale finaal wat op 16 & 17 Augustus by ATKV-Buffelspoort plaasvind.
- Robyn Roos (Gr.7): 3de plek
- Marizé Schutte (Gr.7): 8ste plek
- Mia Rautenbach (Gr.2): 10de plek

HEEL VOOR: Andries van der Walt.
VAN LINKS NA REGS: Miah Grobbelaar, Liam Amaro, Kai De Klerk, Robyn Roos, Marizé Schutte, Mia Rautenbach.








