Hoërskool Hans Strijdom leerder het aan die ATKV Waterberg Kunstefees deelgeneem
ADVERTISEMENT
Op 14 Augustus het Lavo-ne Jansen van Rensburg leerder van Hoërskool Hans Strijdom het deelneem aan die ATKV Waterberg Kunstefees. Sy het met haar sangitems die volgende verwerf:
- Solo eie keuse – Hoogste lof 99%
- Solo gospel – A+
- Duet eie keuse – A+
Volgens die organiseerder is Lavo-ne die enigste persoon wat op daardie dag van deelname “Hoogste Lof” ontvang het.









