Hoërskool Brackenfell karateka presteer
ADVERTISEMENT
Op 8 Desember was dit Karate School of Excellence se prysuitdeling en het Hoërskool Brackenfell karateka Cian van Zyl, gr. 12, die volgende toekennings gekry:
- Best Grading Black 2025
- Junior Instructor 2025
Baie geluk, Cian, met hierdie pragtige prestasies. Jy het beslis jou jaar op ‘n hoë noot afgesluit. Ons is baie trots op jou!









