Hoërskool Brackenfell landloopatlete gekies vir die WP-span
ADVERTISEMENT
Hoërskool Brackenfell is ontsettend trots op hulle 4 landloopatlete wat vir die WP-span gekies is:
- Anthony Boks
- McKenzie Potgieter
- Leané van Rooyen
- Lindie Heersink
Spesiale melding word gemaak van:
- Anthony Boks wat ‘n 1ste plek behaal het vir seuns o. 17.
- Lindie Heersink wat 3de plek behaal het vir dogters o.14.


















