Author: Andreneza Damonse
Laerskool Truida Kestell atlete het aan die Thabo Mofutsanyana deelgeneem
Baie sterkte aan al ons Truidjie Atlete wat hierdie naweek deelneem aan die Thabo Mofutsanyana Kampioenskappe.Good luck to all the Truidjies who are participating in the ...Geluk aan Hoërskool Bredasdorp se tweekampatlete
Baie geluk aan die HSB-tweekampatlete met hul uitstekende prestasie en ’n algehele derde plek by die Boland Kampioenskappe! Ons is ongelooflik trots op elke atleet se ...Hoërskool Swellendam leerders vaar puik by die Redenaarskompetisie
Op 19 Februarie 2026 was dit Hoërskool Swellendam se jaarlikse redenaarskompetisie. Daar was ‘n senior–(gr. 10–12) en junior-afdeling (gr. 8–12). Almal het interessante toesprake gelewer, maar ...Hoërskool Hermanus krieket nuus
Hoërskool Hermanus o.15A teen Curro Hermanus o.15A Curro kolf eerste en teken 63 almal uit aan. Eduan Radley neem 3 paaltjies vir 4 lopies en Irwald ...Hoërskool Swellendam neem deel aan die T4J Tennistoernooi
Hoërskool Swellendam se eerste 5 dogters en seuns van die tennisspan na Struisbaai vertrek om aan die T4J-toernooi (Tennis4Jesus ) deel te neem. Die opening het ...Laerskool Aliwal-Noord Landsdiens gee om
Laerskool Aliwal -Noord Graad 3-5 Landsdiens leerders het meer geleer oor ons proppie-projek. Hierdie is ñ provinsiale projek wat Oos-Kaap Landsdiens elke jaar aanpak. Miss Amoré ...New Horizon College Harrismith is proud of their athletes
Thirty three athletes from New Horizon College Harrismith took part in the Eastern Free State athletics meeting in Bethlehem. We are proud of all of them. ...Laerskool Aliwal-Noord VS Laerskool Burgersdorp
Wat ‘n wonderlike dag op die baan! Op Maandag, 16 Februarie 2026, het Laerskool Aliwal -Noord VS Laerskool Burgersdorp aangevat in ‘n opwindende tenniswedstryd gevul met ...Hoërskool Bredasdorp neem deel aan die Heidelberg Jeugskou
Twaalf van Hoërskool Bredasdorp se leerders het aan die Heidelberg Jeugskou deelgeneem. Hulle het in 7 kategorieë meegeding. Die uitslae was as volg: Kulinêre kuns: Lucy ...Bredasdorp High School Netbal Colour Run 2026
Thank you to Bredasdorp High School and everyone who participated in the Colour Run, we hope you enjoyed yourselves! Thanks to Paintsmiths Bredasdorp – Midas Earthcote ...Laerskool Aliwal -Noord atlete vaar puik
19 Atlete van Laerskool Aliwal-Noordaan die Joe Gqabi Atletiek byeenkoms deelgeneem. Die dag was gevul met deursettingsvermoë, spanwerk en uitstekende sportmanskap. Ons atlete het hul beste ...Hoërskool Swellendam se tennis seisoen skop goed af
Dit was ‘n begrywige week vir Hoërskool Swellendam s se tennisspelers. Op Maandag 2 Februarie ,het die eerste seuns en dogterspanne na Montagu vertrek om die ...Kabega Primary School boasts with athlete
Congratulations to Zoe Whitebooi learner of Kabega Primary School , our Kabegan Star athlete, At the Attie Van Wyk Athletics Meeting she received trophies for : ...Reddam House Durbanville celebrating alumni fantastic DELF B1 Success
Celebrating Alex and Amy’s Fantastic DELF B1 Success! Reddam House Durbanville are thrilled to share the wonderful news of Alex and Amy’s outstanding achievements in their ...Making job-ready alternative skills training a reality in 2026.
As the 2026 academic year commences and universities around the nation resume their classes, thousands of South African matriculants face a sobering reality: a “Bachelor’s pass” ...Strong starts matter the case for literacy and numeracy in early schooling
South Africa’s matric class of 2025 achieved a historic 88% pass rate, the highest ever recorded. Yet beneath this milestone lies a stark truth: many pupils ...Aliwal North Primary Shines at CMC Luncedo Athletics Meeting
Fifty athletes from Aliwal North Primary School represented our school at the CMC Luncedo Athletics Meeting. The competition was tough, but our learner’s showed determination, courage ...Investment in Teachers Strenghens Education Loeriesfontein
Leticia Swart is one of four educators at Loeriesfontein Primary School supported by the local wind farms in Loeriesfontein, an investment that is making a visible ...Crawford International La Lucia learners participated in Flip Flop Day
Crawford International La Lucia Campus united across its Pre-Primary, Preparatory, and College phases to participate in Flip Flop Day a national initiative supporting children and teenagers ...Edenglen High School are proud to celebrate outstanding achievements
Edenglen High School are incredibly proud to celebrate the outstanding achievements of our teachers and students in the 2025 National Senior Certificate examinations. Edenglen High ...Gereformeerde Skool Dirk Postma nalatenskap is ons roeping
Beste Grootouers, Daar is iets besonders aan die manier waarop ’n grootouer na ’n kind kyk met oë wat wysheid, geduld en onvoorwaardelike liefde weerspieël. Dit ...Open Day is a special day at Bredasdorp High School
Open Day is a special day in Bredasdorp High School’s (BHS) calendar. Why? It’s special because we get to welcome the next generation of BD’s. We ...Hoërskool Swellendam orators obtained good results
Hoërskool Swellendam annual English orators competition took place on Monday and the following results were obtained: Junior FAL category 1st place Minke van Vuuren 2nd place ...Local athletes represent Muriel Brand School at National Disability Championship
Muriel Brand School are proud to announce that eight of our athletes have qualified to represent Gauteng at the SASAPD Toyota National Championships for the Physically ...Middle School Awards Ceremony at St Charles College
On Thursday morning, our St Charles College Middle School celebrated its academic achievements from the 2025 Final Examinations. The ceremony was a fitting tribute to the ...Hoërskool Bredasdorp leerders se nuuskierigheid word geprikkel
GR 9 LW PRAKTIES Al die gr 9-leerders van Hoërskool Bredasdorp se nuuskierigheid is gedurende die week aangewakker toe hul onder leiding van mee Olivier en ...Hoërskool Swellendam fietsryer neem deel aan die Winelands Cycle Race
André Smit fietsryer van Hoërskool Swellendam in Wellington, aan die Winelands Cycle Race deelgeneem. Hy het die wedren van 100 km lank in ’n indrukwekkende tyd ...HS Bredasdorp atlete het aan die Stellenberg Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem
Twaalf atlete van Hoërskool Bredasdorp het op aan die jaarlikse Stellenberg Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem. Strawwe kompetisie teen van die WesKaap se topatlete, bied ‘n goeie geleentheid vir ...Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekroon as die nommer 1 Akademiese skool
Bethlehem Voortrekker Hoërskool is as die bes presterende akademiese skool in die stedelike kategorie, in die Thabo Mofutsanyana-distrik aangewys. Tydens die jaarlikse “Well Done”-funksie van die ...- Ashton International College BenoniCrawford International North CoastCurro Salt RockDanville Park Girls High SchoolOur Lady of Fatima Dominican Convent SchoolReddam House BallitoReddam House Umhlanga
SPAR KZN Schoolgirls’ Hockey Challenge
Launching into the sixteenth year, this year’s SPAR KZN Schoolgirls’ Hockey Challenge action unfolds at the Durban North Regional hosted by Crawford La Lucia on Sunday ... Sister Schools Programme Strengtens Education in Noupoort
Keeping young people in school and on a path towards further education has been at the heart of the Sister Schools Programme, an intervention that supports ...Toppresteerders van Hoërskool Swellendam skitter by die Gala-Aand
Hoërskool Swellendam se top akademiese presteerders van 2025 het op Vrydagaand 30 Januarie erkenning ontvang tydens die skool se jaarlikse gala-aand. Leerders het die aand saam ...Hiermee die Akademiese Pryswenners van Hoërskool Bredasdorp 2025
Hoërskool Bredasdorp Cum Laude Akademiese Pryswenners van 2025. Baie geluk aan ons puik leerders. Graad 8 Cordia Walters (goud, 92,38%), Milan Kriel (brons, 91%) AFWESIG: Jani ...New Horizon College Bethelehem participated at the Platteland Hockey Trials
The Platteland NFS Hockey Trials took place on 17 February 2026 at the BVHS and Witteberg Astro fields, bringing together talented players from small schools across ...Trinityhouse Centurion International Mother Language Day
Celebrating multilingual education at Trinityhouse Centurion , where identity, inclusion and global readiness grow together. Experts: Samantha Nkosi, Raesetja Ntuli and Maché Piek (Trinityhouse Centurion Teachers) ...Hoërskool Swellendam atlete vaar puik by die Interskole Atletiekbyeenkoms
Hoërskool Swellendam se deelname aan die interskoleatletiekbyeenkoms was ’n groot sukses, met Swellies wat uitstekend gevaar het. Leerders wat tydens die kleuresport-atletiek ‘n eerste, tweede of ...Hoërskool Bredasdorp matriekraad neem deel aan die Interskole geesbou
Die matriekraad van Hoërskool Bredasdorp het op die netbalbaan as deel van die interskole geesbou teen die onderwysers meegeding en vir groot pret gesorg. Die onderwysers ...Primêre Skool Naudeville leerder is gekies vir die A-Span Tweekampspan
Baie geluk aan Elle-Ann Roper, Gr. 6 leerder van Primêre Skool Naudeville, wat gekies is vir die A-span van die Suid-Vrystaat Tweekampspan wat in Maart in ...Hoërskool Swellendam se tennis liga skop af
Hoërskool Swellendam se eerste tennisspanne se liga uiteindelik afgeskop. Die eerste dogter- en seunspanne het dié middag na Robertson vertrek om hul enkel- en dubbelwedstryde te ...Hoërskool Bredasdorp personeel vang gees vir die Interskole
Hoërskool Bredasdorp -PERSONEEL VANG GEES VIR INTERSKOLE In aanloop tot die interskole teen Hoërskole Hermanus en Caledon, heers daar groot opgewondenheid en ‘n samehorigheid wat in ...






































