Meer en meer onderskeidings vir Merensky Landbou Akademie klas van 2024
ADVERTISEMENT
Merensky Landbou Akademie se Klas van 2024 het na die hermerk van vraestelle nóg 10 onderskeidings uitgemerk! Dié groep spog nou met ‘n totaal van 314 onderskeidings. Baie geluk aan die volgende oud-Plasies:
- Lané Kruger – English First Additional Language – Nou 7 onderskeidings.
- Zelri Gubitz – English First Additional Language – Nou 6 onderskeidings.
- Tumelo Malebati – Life Sciences – Nou 6 onderskeidings.
- Larike Joubert – English First Additional Language – Nou 5 onderskeidings.
- Christelle van Jaarsveld – English First Additional Language – Nou 5 onderskeidings.
- Leané Craukamp – English First Additional Language – Nou 3 onderskeidings.
- Joshua Glanvill – English First Additional Language – Nou 3 onderskeidings.
- Amukelani Makhubele – English First Additional Language – Nou 3 onderskeidings.
- Izelle vd Walt – Afrikaans HT – Nou 3 onderskeidings.
- Zara Kader – Tourism – Nou 2 onderskeidings.

Lané Kruger

Zelri Gubitz

Tumelo Malebati

Larike Joubert

Christelle van Jaarsveld

Leané Craukamp

Joshua Glanvill

Amukelani Makhubele

Izelle vd Walt

Zara Kader









