Laerskool Paarl Gimnasium se Victor en Victrix Lodorums
ADVERTISEMENT
Laerskool Paarl Gimnasium se Victor en Victrix Lodorums Swem:Arden Kotzé en Mia Stilwaney word na afloop van die Kleure swemgala aangewys as Victor en Victrix Ludorum.
swem victor en victrix
Atletiek: Gabriel Small en Kiara Herholdt word na afloop van die Kleure atletiek aangewys as Victor en Victrix Ludorum.
atletiek victor en victrix










