Hoërskool Framesby leerders skitter in hengel
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby leerders Lleyton Benn en Cameron Olivier het tydens die skoolvakansie OP verteenwoordig in Knysna by die “All Coastals”.
- Lleyton Algehele Junior (o.16) – 3de
- Swaarste sak op enige dag (o.16)
- Swaarste nie-eetbare (o.16)
Hy is ook gekies om alle kuslande Nasionaal te verteenwoordig in 2025. Lleyton Benn en Cameron Olivier se span (Op B) het algeheel tweede gekom.










