Hoërskool Centurion sluit die 1ste kwartaal af op n hoë noot
ADVERTISEMENT
Hoërskool Centurion sluit kwartaal 1 op ‘n hoë noot af deur gees te vang. Met vandag se tema moet die Woeries aantrek soos iets wat met die eerste letter van hul naam begin. Kan jy raai waarmee hulle name begin?



















