Noord-Vaal uitslae vir Hoërskool Volksrust
ADVERTISEMENT
Hoërskool Volksrust o.16 hokkiespan het vanaf 24 – 28 Julie deelgeneem aan die Noord-Vaal toernooi in Springs.
Ons dogters het 2de geeïndig in hul poel nadat hulle vir Pretoria Girls High en Louis Trichardt geklop het. In die kwartfinaal het hulle vir Mitchell House, Limpopo wenners 2-1 gewen. Daarna is hul na die semi-finaal toe waar hulle Hans Moore van Benoni 2-0 kaf gedraf het. Ongelukkig moes hul die knie buig in die finaal teen Hoërskool Hoogenhout van Bethal. Dit maak hulle die naaswenners van Noord-Vaal medium bowl 2024. Ons is baie trots op elke meisie se harde werk. Baie geluk!
‘n Boodskap vanaf hul afrigter, juffrou Zuzané, aan die meisies:
As we wrap up this hockey season, a mix of emotions swirls within me. It was a season full of ups and downs, each game and practice shaping us into a stronger team. I am beyond proud of how each of you pushed through every challenge and embraced every opportunity with unwavering determination. Your growth and dedication have been nothing short of inspiring. I want you all to know that I am fiercely committed to fighting alongside you, no matter what. I will go to war with you every step of the way because it is with you that I find my greatest strength. I love you all and cherish every moment we’ve shared.
![]()










