Laerskool Bastion Primary se hokkiespan is kookwater
ADVERTISEMENT
Kookwaterhokkie! Bastion het vanjaar twee WP o.13 hokkiespelers opgelewer, met Isabella van der Merwe wat gekies is vir die meisies o.13C span en Kganya Zimba wat gekies is vir die seuns o.13B span.










