Laerskool Gene Louw leerders is gekies vir die WP hokkiespan
ADVERTISEMENT
Laerskool Gene Louw leerders Christiaan Jackson, Peyton Finlay en Jurgens Storm is gekies om die Westelike Provinsie op die hokkieveld te verteenwoordig. Christiaan en Jurgens sal vir die o.13A-seunspan speel, en Peyton vir die o.13A-meisiespan.

Christiaan Jackson (links), Peyton Finlay (middel) en Jurgens Storm (regs)









