Laerskool Eversdal ATKV Redenaars presteer
ADVERTISEMENT
Emma Kriek het haarself onderskei tydens die Wes-Kaap semi-finaal in die ATKV-Redenaarskompetisie deur, deur te dring na die Nasionale rondte waar sy teen die bestes in die ander nege provinsies sal meeding. Ons beste wense vergesel haar. Hierdie raak-praat-Ever is voorwaar ‘n woord kunstenaar in eie reg. Emma, jy is Laerskool Eversdal se trots. Laerskool Eversdal hou duime vas.
![]()










