Hoërskool Punt se mascot Sharkie steel weer die vertoning
ADVERTISEMENT
Sharkie, Hoërskool Punt se geliefde mascot, het weer hierdie jaar gewys hoekom hy so geliefd is! Met sy energieke teenwoordigheid en aansteeklike gees het hy ons almal se harte verower en die skoolgees na nuwe hoogtes geneem. Sharkie is regtig amazing en ons is trots om hom deel van die Punt-familie te hê!

Photo Credit: Keith du Toit Photography









