o.19B Hoërskool Jim Fouché netbalspan gekroon as ligawenners
ADVERTISEMENT
o.19B Hoërskool Jim Fouché netbalspan gekroon as ligawenners. Die o.19B-netbalspan is ligawenners na ‘n uitstekende vertoning tydens die finaal teen Oranje Meisieskool. Hierdie span wen oortuigend onder afrigting van Mev.Theana Lubbe, ‘n oudleerling van Hoërskool Jim Fouché.
v.l.n.r (voor): Lohani Saaiman, Zané de Villiers, Leanê Wilken v.l.n.r (agter): Belinda Strydom , Liané Gerber, Mev. Theana Lubbe, Lee-Anne Julyan en Marnel Vorster










