Laerskool Gericke Wes-Kaap Kavaliers Tennisspelers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Gericke leerders Christiaan du Toit (o.11), Nina du Toit (o.12) en Johan Morkel (o.12) wat in die Kavaliers tennisspan (Boland) opgeneem is, wat 1-2 Maart aan die 2024 Synergy Cup gaan deelneem.
![]()










