Laerskool Gericke leerder skitter aan die Cape Hell Drivers se nuwe seisoen
ADVERTISEMENT
Laerskool Gericke leerder Janu Groenewald het Saterdag, 26 Oktober aan die eerste wedren van die Cape Hell Drivers se nuwe seisoen deelgeneem. Hy het derde in die Junior Stockrods afdeling gekom. Baie geluk, Janu.










