Laerskool Gericke leerder het aan die ProKennex-tennistoernooi deelgeneem
ADVERTISEMENT
Laerskool Gericke is baie trots op Karlien du Toit, wat op Saterdag, 15 Februarie, aan die Kavaliers Junior ProKennex-tennistoernooi in die Paarl deelgeneem het en ‘n 3de plek in die dogters o. 10A-kampioenskapafdeling behaal het. Baie geluk!










