Laerskool Park spog met tennisuitslae
ADVERTISEMENT
Laerskool Park spog met tennisspelers wat hulle Eden-kleure in tennis verwerf het. Baie geluk en Laerskool Park is trots op julle!
- Olof Poggenpoel,
- Cara Brönn,
- Danica Brönn,
- Elrie van Wyk,
- Milan Maritz,
- Altus Poggenpoel,
- Sias Poggenpoel
- Lienka Pretorius










