Eisteddfod prestasie vir Laerskool Gericke
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Gericke se leerders wat cum laude (bo 90%) behaal het in poësie by die Eisteddfod!

Voor: Alé Orffer en Jannes Spamer Agter: Dohné Vermeulen, Ankia Slabbert, Adanje du Plessis, Sophia Botha









