Primêre Skool Naudeville leerder is gekies vir die A-Span Tweekampspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Elle-Ann Roper, Gr. 6 leerder van Primêre Skool Naudeville, wat gekies is vir die A-span van die Suid-Vrystaat Tweekampspan wat in Maart in Oudtshoorn gaan deelneem!










