Swem prestasies vir Primêre Skool Naudeville
ADVERTISEMENT
Die volgende Primêre Skool Naudeville leerders het Saterdag, 11 Oktober aan die Super Seals Gala by Sentraal in Bloemfontein deelgeneem en uitstekend presteer:
Geneveive Venter (Gr. 7)
- 2x 11de plekke
- 1x 13de
- 1x 16de
- 1x 17de
- 1x 20ste
Elle-Anne Roper ( Gr. 5)
- 1x 1ste plek
- 2x 2de
- 1x 3de
- 1x 4de
- 2x 6de
Aiden Hewetson (Gr. 2)
- 1x 3de plek
- 3x 4de
Ons is baie trots op ons Naudie-swemmers!










