Primêre Skool Naudeville hokkiespelers se hokkie talent word getoets
ADVERTISEMENT
Die volgende dogters van Primêre Skool Naudeville is deel van die Lejweleputswa-span wat aan die Noord-Vrystaat hokkie proewe gaan deelneem.
O.12’s (17 April-Sasolburg)
- Elle-Anne Roper
- Danielle van Staden
- Amohelang Kolobi
O.13 ( 7 April Bethlehem)
- Chelsea Joubert










