Augsburg Landbougimnasium danser vaar puik by die A-Arts Nasionale Kompetisie
ADVERTISEMENT
Mila Marie Bruwer leerder van Augsburg Landbougimnasium neem deel aan die A-Arts Nasionale danskompetisie – “Rise to Fame” te Emperors Palace in Johannesburg. Sy verower 5 goue medaljes en is uitgenooi na die “Broadway Performance”. Baie geluk, Mila!










