Skitter SA Ligte gerei bootkampioenskappe uitslae vir Laerskool George-Suid
ADVERTISEMENT
Twee broers, SJ en Anton Williams, het tydens die vakansie aan die SA Ligte Gerei Bootkampioenskappe in Port Elizabeth deelgeneem en uitstekend gevaar!
- SJ wen die kampioenskappe, verower nog 7 medaljes en stel ’n nuwe SA-rekord!
- Anton behaal ’n knap 5de plek.
Hulle is nou die trotse SA o.16 kampioene! Baie geluk – Laerskool George-Suid is ongelooflik trots op julle!











