AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Stellenberg vs Durbanville: Hoërskool Stellenberg se A-seuns rugbyspanne

  • Balderstone Sport Institute graduate appointed as Golf Director at Royal Johannesburg

  • SA-Eer vir leerder van Hoërskool Witteberg

  • Five alumni of Grey College reach world rugby glory

  • Hoërskool Witteberg spog met Provinsiale Hokkie trots


BolandHoërskool Gimnasium PaarlPaarl Girls' HighRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Boland›[Paarl Interskole 2023] o.19A Netbalkapteins en hulle afrigters gesels

[Paarl Interskole 2023] o.19A Netbalkapteins en hulle afrigters gesels

By Meinette van Zyl
4th August 2023
825
0

ADVERTISEMENT


Share:

AWSUM het met Marli Krige, o.19A netbalkaptein van Paarl Gim en met Kyla Dames, o.19A netbalkaptein van Paarl Girls’ High gesels oor hulle span en Interskole.

Marli:

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?
Die hoogtepunt vir my tot dusver hierdie jaar was ons wen teen Oranje Meisieskool by die Wildeklawer-toernooi, nadat ons met drie verlore begin het.

Hoe motiveer jy jou span?
Ek glo dit is belangrik om te lei deur die voorbeeld wat ek stel, deur ‘n positiewe ingesteldheid te hê, en ook om opbouende kritiek en motivering tydens ‘n wedstryd aan die span te gee.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?
Wilmie Cronje en Marné Abrahamse. Ons het dieselfde doelstellings, weet wat van ons verwag word en vul mekaar baie goed daarvolgens aan.

Hoe is die samestelling van die span vir Interskole? Is daar enige beserings?
Ons het tans geen beserings nie. Ons span is gebalanseerd en gevestig.

Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?
Ons doelwitte vir die res van hierdie seisoen is om onder die top 3 by Topskole te eindig, vir seker ‘n Interskole-oorwinnig, om ‘n nalatenskap agter te laat wat ander sal nastreef en om hierdie suksesse op só ‘n manier te behaal wat ander na ons sal laat opkyk, sal my opreg trots maak.

Wat is jou planne vir die toekoms?
Ek beplan om in ‘n sport-en onderrig rigting verder te studeer en hoop om aktief by netbal en afrigting betrokke te bly.

Marli Krige

Wat sê Renske Stoltz,  Hoofafrigter van Paarl Gim?

Wat kan die skool en ouers hierdie Interskole van julle span te wagte wees?
Vreeslose, gestruktureerde netbal. Ons het saam gegroei en aangehou om vertroue in mekaar te bou. Ons speel met hart! Ons is vegters en gee altyd 100%. Ons is vreeslose kompeteerders wat onsself en die skool gaan trots maak.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Dit lê verseker in die feit dat ons mekaar vertrou. Elke speler doen haar eie werk en saam is dit `n goeie kombinasie. Met intimiderende verdedigers, intelligente en sterk aanvallers en dominante, selfversekerde doelwitte, lê ons krag van punt-tot-punt.

Wat is die moeilikste aspek van `n skoleafrigter se taak?
Vir my is dit soms ‘n uitdaging om te onthou dat ek met kinders werk wie se skedules propvol is en wat daagliks onder druk is om op alle vlakke te presteer. Uiteindelik is dit belangrik om myself konstant te herinner dat die netbalbaan ‘n plek moet wees waar die spelers vry en gelukkig kan voel, ‘n veilige plek waar hulle net kan wees.

Kyla:

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?
Definitief Wildeklawer. Alhoewel ons nie op die einde die goud gewen het nie, is ek regtig trots op die span om silwer te kon behaal – dit was `n onvergeetlike toer. Nog `n groot hoogtepunt is hoe ons saam as `n span gegroei het.

Hoe motiveer jy jou span?
Ons almal motiveer mekaar op die baan. Ons span is altyd vol grappies en energie en dit motiveer ons om daardie energie saam met ons op die baan te vat.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?
Ons onderkaptein is Emma Swan. Sy is soos my linkerhand. Sy is altyd daar om my te ondersteun en my te help. Ek en sy kom nou al sewe jaar saam met mekaar, so dis regtig `n voorreg om hierdie posisie saam met haar te deel.

Hoe is die samestelling van die span vir Interskole? Is daar enige beserings?
Ons is baie bevoorreg om in `n span te kan speel waar ons coach enige van die spelers op die baan kan sit en weet die kombinasies gaan werk. Ons het `n baie veelsydige groep spelers wat mekaar goed komplementeer op, en van die baan af. Ons mis een van ons spelers, Leah Winter, wat langs die baan met `n besering gaan sit, maar ons weet haar positiwiteit en gesindheid gaan ons daardie ekstra motivering gee.

Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?
Ons volgende mikpunt is definitief om Top-skole en te wen en natuurlik om Interskole teen Paarl Gim te wen. Ek weet ons span is in staat om hierdie groot doelwitte te kan bereik, maar meer as als wil ek net hê ons moet eendag kan terugkyk en weet dat ons ten alle tye, alles wat oor ons pad gekom het, voluit gedoen het.

Wat is jou planne vir die toekoms?
My planne sover is om volgende jaar vir my universiteitspan netbal te speel en dan te kyk hoe dit van daar af gaan en hopelik ‘n kans kry om te proef vir ‘n TNL-span. Ek hoop om by Stellenbosch te kan studeer en vir Maties te kan speel.

Kyla Dames

Wat sê Marli Visagie, Hoofafrigter van Paarl Girls’ High?

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?
‘n Span wat as ‘n eenheid saamwerk en nooit moed opgee tot die bitter einde nie. ‘n Span wat een groot liefde en passie vir netbal het. Ons het baie doelwitte wat ons die seisoen wil bereik en ons werk hard om elke doelwit at te “tick”.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Die span as 10, as ‘n eenheid. Hulle is ‘n diverse, talentvolle groep kinders, wat 100% gee in verdediging, aanval en spanwerk.

Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak?
BALANS… Hulle is 17/18 jarige dogters met vol programme wat akademie, sport en leierskap aanbetref, so om die balans tussen hulle vol programme reg te kweek. Netbal moet steeds lekker bly vir hulle, ongeag verwagtinge en ideale wat mens in die seisoen wil bereik.

Read the Interschools newspaper online here or get a printed copy now available in town or at the schools.

TagsPaarl Interskole 2023
Previous Article

[Paarl Interskole 2023] o.19A Rugbykapteins en hulle ...

Next Article

[Paarl Interskole 2023] o.19A Hokkiekapteins en hulle ...

Share:

Related articles More from author

  • BolandLaerskool Gimnasium PaarlPaarl Girls' HighRegional NewsWestern Cape

    [Paarl Interskole 2023] o.13A Dogtershokkiekapteins en hulle afrigters gesels

    1st August 2023
    By Meinette van Zyl
  • BolandHoërskool Gimnasium PaarlPaarl Boys' HighRegional NewsWestern Cape

    [Paarl Interskole 2023] o.19A Rugbykapteins en hulle afrigters gesels

    4th August 2023
    By Meinette van Zyl
  • BolandLaerskool Gimnasium PaarlPaarl Boys' PrimaryRegional NewsWestern Cape

    [Paarl Interskole 2023] o.13A Rugbykapteins en hulle afrigters gesels

    3rd August 2023
    By Meinette van Zyl
  • BolandLaerskool Gimnasium PaarlPaarl Boys' PrimaryRegional NewsWestern Cape

    [Paarl Interskole 2023] o.13A Seunshokkiekapteins en hulle afrigters gesels

    1st August 2023
    By Meinette van Zyl
  • BolandHoërskool Gimnasium PaarlPaarl Girls' HighRegional NewsWestern Cape

    [Paarl Interskole 2023] o.19A Hokkiekapteins en hulle afrigters gesels

    4th August 2023
    By Meinette van Zyl
  • BolandLaerskool Gimnasium PaarlPaarl Girls' HighRegional NewsWestern Cape

    [Paarl Interskole 2023] o.13A Netbalkapteins en hulle afrigters gesels

    1st August 2023
    By Meinette van Zyl

  • Eastern CapeEastern Cape TownsHoërskool Aliwal NoordRegional News

    Hoërskool Aliwal-Noord langafstand atleet presteer

  • Gauteng JohannesburgHelpmekaar KollegeJHB CentralRegional News

    Helpmekaar Kollege o.15 Netbalspan wen goud by Gauteng-kampioenskappe

  • Hoërskool Noord-Kaap / Northern Cape High SchoolNorthern CapeRegional News

    Northern Cape High School’s Young woman entrepreneur

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us