Christelike Privaat Skool Malmesbury
Christelike Privaatskool onderwysers verruil klaskamers vir kelnerskinkborde
Die personeel van Christelike Privaatskool Malmesbury (CPM) het Woensdagaand 20 Mei gewys dat fondsinsameling nie altyd koekverkopings en lootjies hoef te wees nie. In ...Jong sportsterre maak Die Christelike Privaatskool gaande tydens wintersportdag
MALMESBURY – Die Chritstelike Privaatskool Malmesbury (CPM) was Saterdag ‘n massiewe vertoonvenster van jeugsport tydens hul 23ste Wintersportdag. Die kombinasie van strawwe kompetisie op ...



