Laerskool Cradock redenaars vaar uitstekend aan die ATKV Rondte een
ADVERTISEMENT
Twee leerders van Laerskool Cradock, Leah Olivier en Hennie Olivier, het op 26 April 2025 as talentvolle redenaars aan die ATKV Rondte 1 deelgeneem by Nico Malan in Jeffreysbaai. Hulle het uitstekend gevaar en waardevolle terugvoering ontvang. Ons is ongelooflik trots op julle, Leah en Hennie!










