Laerskool Cradock se Revue vir 2025 was weereens ‘n reuse sukses
ADVERTISEMENT
Laerskool Cradock se Revue vir 2025 was weereens ‘n reuse sukses. Gaste het op die punt van hul stoele gesit en aandagtig geluister, saam hande geklap met die dansies en heerlik saam gelag vir die skerp dialoë.
Oeroue verhale was op ‘n moderne manier vertolk. ‘n Storieverteller het vertel hoe ‘n skelm houtkapper ryk geword het en die toneel het begin met ‘n veganistiese wolf, wat by Rooikappie se Ma, groentesop eet.
Een van die drie varkies was ‘n emosionele eter, met ‘n stadige metabolisme. Sy het by Livinia Heksie – Storieland se slimste sielkundige – gaan kuier, wat almal se siektes dokter met ‘n ‘’ting-tang-bing-bang’’ ‘feel-good mix’, beter as Ozempic. Haar sekretaresse was Matewis kat.
Snow White was a punk rockstar and the Avon agent in Storyland. She married her own prince and their seven very busy boys are all named after the seven dwarves.
Pinocchio was the Xhosa-speaking Uber driver, who needed to get everyone to the ball on time. He also picked up Hansie and Grietjie, who, after the 28-day diet and a strict gym program, lost a lot of weight and ate no more sweets.
The frog prince and princess had a moment where she wanted to turn him back into a frog with the saltshaker, but luckily, he got RIDDD-OF-IT before she could.
By die Storielandbal het almal lekker gesels, gedans en mekaar se vriendskap geniet. Rooikappie se wolf en die drie varkies se wolf het mekaar ontmoet en almal was bly om deel te wees van een groot familie. Die “Queen of Hearts’’ was nie ten gunste van Houtkapper nie totdat Houtkapper besluit het om sy mense in Storieland te kies eerder as al sy geld. Hy het al sy geld aan die ACVV geskenk.
It was shown, once again, that family is not always blood-related, and after all the scenes, the whole school filled the assembly hall, singing the song “Chosen Family”.
As all good fairytales do, the show was ended with ‘and they all lived happily ever after’ or rather
Fluit fluit… my storie is uit!
















