Hoërskool Montana perdry uitslae
ADVERTISEMENT
Op 9 en 10 Maart 2024 het Mia Lombard, Amelie Kotzé en Zia Lombard die SANESA skou in Stellenbosch bygewoon en Montana se naam hoog gehou! Met 5 eerste plekke, 3 tweede plekke en 2 derde plekke, het hulle die kompetisie se koppe laat draai!










