Worcester Primêre Skool leerder opgeneem in die Boland o.12A-rugbyspan
ADVERTISEMENT
Rhyann Richards van Worcester Primêre Skool is opgeneem in die Boland o. 12A-rugbyspan. Hy sal sy provinsie as no.7-flank verteenwoordig by die o.12-Interprovinsiale Toernooi.









